

FATIMA’S PICKLED FISH
10 – 15 pieces of fish (I’m using hake)
6 / 8 large onions, chopped into rings
1 cup of water
1 cup of vinegar
5 bay leaves
some peppercorns
coriander seeds
1/2 cup of sugar
2 teaspoon of salt
2 tablespoons of masala
2 teaspoons of turmeric
some cake flour
Continue reading→
Category Archives: Spesiale Dae / Special Days
DIEET KAPOKAARTAPPELS (MASH)

DIEET KAPOKAARTAPPELS (MASH)
My man eet nie botter of margarien nie, so ek mash die aartappel met die water waarin die aartappel gekook het, gooi bakpoeier by, rasper neut in, meng en whalla diet mash. Continue reading
IDEES VIR ‘N OOIEVAARS PARTYTJIE
IDEES VIR HOBO PARTY
Ann Adam Gilfillan
Ons het al vir so ‘n tema swart vullis sakke oor die tafels gegooi, koerante orals op die tafel gesit, slap tjips en rooiworsies gekoop en als deurmekaar op die tafel uitgegooi. Ons het dan heel brode orals neergesit en bloppe tamatiesous op die tafels gegooi. Die mensies kon dan stukke brood afbreek met die hand, en dit vol tjips en worsies prop en hul eie bunnychows maak. Almal geniet dit gewoonlik vreeslik baie.
Continue reading



