

“SAVOURY” DONUTS
Celebrating it my way!
1 pak winkeldeeg
1 pakkie spek stukkies
1 ui
1 tamatie
1 pakkie sampioensop
1 koppie kaas
1 koppie melk
Rol deeg tot so 1 cm dikte, gebruik glas om deeg in sirkel te maak en shooter glasie vir die gat.
Braai in olie tot bruin en dreineer op handdoek papier.
Braai spek tot crispy. Sny uie en tamatie fyn. Rasper die kaas. Meng die sop poeier en melk. Sny “dougnuts in die helfte sit tamatie en uie mengsel op. Maak “doughnut” toe. Gooi spek en kaas bo-oor. Gooi melk en soppoeier bo-oor, bak in oond vir 15 min teen 180°C.
Enjoy!!!
Resep en foto: Stephan Von Der Fecht







Geskuif