

“BUFFALO” HOENDERVLERKIES
Ek het tuisgemaakte buffalo wings gemaak. Dit was heerlik gewees.
1,2 kg hoendervlerkies
5 ml sout
Sny die vlerkies kleiner, gooi onderstaande resep se bestanddele in ‘n sakkie, gooi die hoenderstukkies in die sakkie, sodat die speserye die hoenderstukkies bedek.
Bak in ‘n vooraf verhitte oond by 180°C vir 20 min.
Buffalo Seasoning
15 ml garlic powder
15 ml cayenne powder
5 ml black pepper
5 ml salt
10 ml cumin
5 ml smoked paprika
30 ml brown sugar
Throw everything in a bowl and mix together.
Store in an airtight container or spice shaker.
Adjusted recipe and photo: Elna Erasmus






