


TUISGEMAAKTE PAN SMEERSEL – TINGLIDE
Foto: Johanna Viljoen Zwiegelaar
FOOD LOVERS RECIPES
125 ml koekmeel
125 gr wit Wooden Spoon margarine
125 ml kook olie
Plaas al die bestanddele in ‘n bak.
Klits tot alles gemeng is.
Plaas in ‘n lugdigte houer in yskas.
Haal uit soos wat jy dit wil gebruik en smeer jou panne om te voorkom dat enige gebak vassit






