Lekker gebraaide steak, wildvleis worsies, papballe en uie, groenpeper en tamatiesmoor:
MARIAAN SE PAPBALLE đ
Maak stywerige pap en laat afkoel.
Gooi olie in diep pot en verhit tot lekker warm.
Rol balle in skoon handpalms.
Wanneer die olie reg is, sit so 3 balle in pot en bak tot lig goudkleur.
Skep uit en bedien met sous soos verkies
Foto en resep: Â Esme Scheepers Van Wyk