HOENDER MET GEURIGE BROOD
1 hoender flattie
Marinade van keuse
Growwe sout en peper
Marineer die hoender
Sout en peper
Braai op hoë hitte in braai pan, al twee kante, vir 3 min elk met olie en botter
Bak verder in oond @ 180°C vir 45min
Sny in stukke en bak verder met sous oor vir 10 min
Brood
3 koppie meel
4 teelepels bakpoeier
1 koppie gerasperde kaas
1/4 koppie suiker
2 teelepels gekapte knoffel
1/2 teelepel droë parmesan speserye
1/2 koppie melk
1/4 koppie olie
1 eier
Voor verhit oond 180°C
Meng al die droë bestandele
Meng al die nat nat bestandele, behalwe kaas
Meng droë in nat bestandele
Vou kaas in
Bak 45 – 60min @ 180°C
Bron en Foto: Cecil Dunhin