

FRIKKADELPASTEI – WENRESEPTE 2
750g maalveis (ekt 500g)
Halwe pakkie bruinuiesopoeier
50ml tamatiesous
1 eier
25ml water
1 ml gemengde droe kruie
Meng Al die bestandele saam en maak frikkadele en plaas in oond bak
Klits nou 4eiers tot skuim voeg 375ml melk en 50ml botter by. Klits goed. Voeg 200g koekmeel,7ml bakpoeier, 5ml sout by klits goed en giet oor frikkadele. Bak 50-60min by 180c
Maak sous vir oor die pastei
Meng ander helfte van soppoeier met 500ml water bring tot kookpunt en laat prut so 10min.
Maak n pasta met 15ml beesaftreksel en 30ml koekmeel en bietjie water. Roer pasta by die sop mengsel en laat goed deur kook.
Sit sous warm voor saam pastei
Lekker!!
Ekt net sout en fyn uie by gesit
Bron: wenresepte 2
Foto: Benhet Nieuwenhuis






