

HENDRIK SE BEES STERT MARINEER
Ek marineer die oxtail oornag in koppie rooiwyn, bottel griekse slaaisous, worcestershire sous. Sit volgende oggend op lae hitte (120 grade) in n Argilla bak met gekapte uie en wortels asook pakkie diced bacon (koop gewoonlik oxtail met min vet). Sowat 5 ure later is dit doeksag en geurig.
Bron: Hendrik Meyer






