NATASHA SE “CHEESY” BROCCOLI EN HOENDER PASTEI
Klaar gemaakte gekoopte deeg
Hoender fillet
Brocolli
4 Eiers
250ml Melk
125ml Cheddar kaas
2 x Knorr hoender stock pots
Maak hoender gaar…vlok en gooi weer terug in pan, gooi broccoli en stock pots by en kook deur. Sit deeg in voorbereide oond bak…..gooi hoender mengsel in bak…
meng melk, eiers en kaas in beker met bietjie sout…
gooi in bak oor hoender mengsel, meng liggies …bak teen 180 vir 40min 🙂
Resep: knorr
Foto: Natasha Grobler
One thought on “NATASHA SE “CHEESY” BROCCOLI EN HOENDER PASTEI”
Leave a comment
You must be logged in to post a comment.
Francois du Plessis
En dit smaak rerig baie lekker…😍