

MINETTE SE KAAS BROODJIE
1kg meel
1pakkie droë gis
1 eetlepel suiker
1 blikke sweetcorn
2.5 koppie kaas
Sout
Growwe pepper
Meng gis, meel,suiker, kaas, sweetcorn, sout en peper saam. Goou bietjie lou warm water by en kniee so 15 min goed. Laat rys. Kniee af. En laat weer rys. Bak vir 15 min teen 180 grade. Ek het 3 broodjies gekry. Laat rys hulle net weer in die broodpannetjie voor jy bak. Yummy met lekker botter, appelkoos konfyt en kaas!!
Bron en Foto: Minette Mirie VD Westhuizen






