
MARSHMALLOW SLAAI
1 pak van daai klein wit marsmellows,
500g joghurt en
n klein blikkie pynappel crush (gooi die sous af) dit is genoeg vir 5/6 grootmense…
Meng alles saam en laat staan vir 2 ure..
Resep: Wilma Von Graszouw
You cannot copy content of this page