

SJOKOLADE SUSHI
270g sjokolade koekies.
240g donker sjokolade.
130ml vars room.
klapper
Verwyder icing indien daar op koekies is. Maak koekies fyn in blender. Mikrogolf room en sjokolade vir 1 tot 2 minute of tot sjokolade gesmelt is. Meng met fyn koekies. Rol op in wax papier of cling wrap in n wors vorm. Sit in vrieskas vir 30 minute. Sny dit. Smelt sjokolade . rol dit in sjokolade en strooi klapper bo oor
Bron en foto: Vivian Human






