

DOROTHY SE COTTAGE PIE
1 kg Maalvleis
2 uie gebraai
Ek het vandag halwe kool fyn gesny en by uie gevoeg gebraai tot gaar
Voeg maalvleis by ek geur myne met enige speserye van keuse
Plus bietjie worcestersous (ongeveer so 4-5 eetlepels)
5 halwe naeltjies
Roer tot maalvleis gaar is skep in vuurvaste bak bedek met mash
Sit klontjies botter oral op mash
Kaas bo-oor gestrooi
Bak op 200 grade C tot ligbruin of tot kaas gesmelt is.
Resep en foto: Dorothy Vermeulen Van Zyl






