BUTTERNUT PIE – BOTTERSKORSIE PASTEI
Bestandele:
100g botter
1 koppie suiker
6 eiers
1 koppie self raising meel
1 koppie melk
2 tot 3 koppie gaar fyngemaakte butternut
Metode:
Room saam
100g botter
1 koppie suiker
Voeg by
6 eiers een v een
1 koppie self raising meel
1 koppie melk
2 tot 3 koppie gaar fyngemaakte butternut
Gooi in gesmeerde oond bak en strooi sommer baie kaneel suiker oor.
Bak op 180 vir 1 uur
Bron: Clive-Linda Cawood-Wilson
Foto: Luzanne Kleingeld Nel