

EMMA SE KONDENSMELK-GRANADILLA-TERT
1 pk suurlemoen jellie aangemaak met 1 koppie kookwater, laat afkoel
Meng:
1 blikkie kondensmelk
1 blikkie granadilla moes
50 ml suurlemoen sap
Voeg jelly by.
Pak 9 tennis beskuitjies in gesmeerde bak.
Skep vulsel bo op beskuitjies.
Sit in yskas tot gestol.
Baie lekker!
BRON – Emma Beetge






