

PERLEMOEN POT
6 groot perlemoen op gesny in blokkies plaas in n pot en kook sonder water (dit het genoeg water) kook vir so 10 min. Voeg by 1 soetrissie, 2 uie in gesny 3 knoffel huisies en aartappel. Kook alles saam tot aartappels sag is. Maak n sous met melk en mushroom sous gekook tot dit verdik. Bietjie paprika en swart gemaalde pepper by.
Bron: Leonie Titus






