

FRIKKADELLE IN UIE EN SPEK
2 uie uie
500g maalvleis
1 eier
1 teelepel tiemie
1 teelepel origanum
Sout en peper na smaak
2 eetlepels heuning
1 eetlepel worcester sous
Meng al die bestandele,
Vul uie,
Bedek met spek.
Bak in die oond vir 40 min teen 200 grade.
Haal uit en gooi braaisous oor en bak verder vir 5 min.
RESEP EN FOTO: Cecil Dunhin






