


CHEESE GRILLERS IN PANNEKOEK EN KAASSOUS
Kaassous:
2 koppies melk
2 eetlepels botter
1 eetlepel meel
sout en swart peper na smaak
3 koppies gerasperde kaas om bo-oor te strooi
Vir die sous: meng die meel met bietjie melk tot ‘n gladde “paste”, meng dan die res van die sous bestanddele (melk en botter) saam en kook tot ‘n lekker dik kaassous.
Rol cheese grillers in pannekoeke.
Bedek met kaas sous.
Strooi gerasperde kaas oor.
Bak vir 20 min teen 150 ºC.
RESEP EN FOTO: Cecil Dunhin
Tweede foto en nota: Slegs een koppie melk gebruik – Roni van der Walt







geskuif