

OU KRISMIS KERRIE
500g maalvleis
1 pakkie 7g rajah matige kerrie
1 groot aartappel in blokkies gesny
1 groot ui gekerf
1e asyn
1t suiker
Sout en peper na smaak
Kook alles saam tot die aartappels so ń dik sous maak
Bedien op rys met blatjang en sit sommer so ń snytjie brood met botter ook by net vir die lekker
Geniet dit en die ou krismis
Bron: Johan Coetzee






