

KRAPKOEKIES
1 blikkie krapvleis, gedreineer
1 appel met skil, gerasper
halwe ui, gerasper
rissievlokkies (opsioneel)
sout en peper
Meng al die bestanddele saam.
Rol dit in bolletjies, en plaas in yskas vir ‘n uur.
Smul! (Dit word glad nie gebak nie)






