
BACON BEKER
Eintlik maklik om te…gebruik foelie en maak vir jou ‘n beker waarom jy die bacon vleg, die handvatsel is net vleis om ‘n draadjie design…dit word gebak op ‘n stadige proses met eers ‘n lae hitte…wanneer bacon geset het, haal jy jou “bekertjie” uit om af te koel…binne in kan ‘n mens enige vulsel ingooi wat ook apart gesmelt word…ek hou van opgekapte mushrooms in die gesmelte kaas…en ook sommer twee of drie verskillende kase! yum! Grill jou afgekoelde beker sonder die vulsel op ‘n hoe hitte…wanneer die kleur van die bacon na smaak is…haal uit en top jou bekers op met jou kaas…en whalaaa!
RESEP: Morne Chef Mo
FOTO: Geleen






