HOENDERPASTEI MET BIETJIE BYT
Dis today pastry wat ek gebruik
4 hoender borsies stukkies gesny
‘n halwe ui blokkies gesny
‘n telepel crushed knoffel
‘n stukkie groen, geel en rooi peppers(groot pepers) in blokkies gesny
2 groen brand rissies
‘n telepel sout n telepel wit peper
Steak n chops spice na smaak
2 telepels sweet chilli sauce
1 groot lepel sampioen sop en 1 groot lepel wit uie sop meng met halwe koppie water
Metode
Braai uie, al die peppers en knoffel in bietjie olie
Gooi die hoender stukkies by braai vir 5 min
Gooi dan die res van die bestandele by, behalwe die sop
Laat dit vir so 15 min kook met water as dit naby gaar is, gooi dan jou sop mengsel by maar moenie te veel sout en spice in gooi nie want die sop maak ook sout. Een geklitste eier om bo- op kors te smeer. Bak tot gaar en bruin.
BRON – Joeye-Nitta S Boluwatife Ogunjale