BOTTERSKORSIESOP MET GEBAKTE PEPPERS
BESTANDELE
2 red peppers
1 ui
200g bacon of meer
fresh cream- vars room
swart pepper
kaas
2 groot botterskorsies geskil en opgesny
METODE
Sny jou red peppers & gooi bietjie pepper & sout op (opsioneel) sit in die oond teen 180 grade C tot die skil af kom
braai jou bacon solank
laat die botterskorsies sag kook in genoeg water om die botterskorsie te bedek, en as dit kla is sny jy jou red peppers & ui fyn in.. en gooi die bacon by.. as alles kla saam gemeng het gooi room in die pot & laat hy net prut..
uitskep.. gooi bietjie room oor, gooi swart pepper daarby (opsioneel) en rasper bietjie kaas daar oor.
BRON/PHOTO: Zanri Meyer








