BALSAMIC GLAZED ONIONS
2 tablespoons olive oil
3 large red or brown onions, sliced
2 tablespoons brown sugar
1-2 tablespoons balsamic vinegar
Jy braai net die fyn gesnyde uie met ‘n knypie sout, oor ‘n BAIE lae hitte in die pan tot sag (15-20 min) en dan voeg jy die suiker en asyn by. Hou net jou hitte baie laag, anders brand dit i.p.v karemaliseer! Doen dit vir so 10-15 min totdat dit dikker is en mooi blink. Jy kan hierdie resep vermeerder en ook met groot sukses bottel!
Resep: Retha Booysen van Rensburg








