
OULIKE IDEES VIR SNACKS
Adele van Aswegen – Klein mince bolletjies. Koop pitza en sny in klein stukkies.
Dolores Potgieter – Chicken wings in peri-peri sauce and sweet chutney sauce. Or small chicken legs done in different sauces. Cheese and cucumber sandwiches. Delish.
Gerome Young – maak ‘n skondeeg aan rol dun uit en maak ‘n witsous aan voeg 3cheese in en gemende koue vleis rasper kaas oor klein pizzas
Irene Conradie – Smeer brood met margerine en marmite beide kante sny in vinger grote rol dan in fyngemaalde crisp
Nazlee Hendricks – Small pies, savoury tartlets, mini pizzas, croquettes, cheese straws
Madelein Sevenster – iets wat altyd n wenner is en almal hou daarvan: puffpastry in driehoekies gesny (nie te groot), bak in olie, gooi aromat oor en vul dit met tuna mayonnaise vulsel. regtig baie lekker. skuus dis nou n baie kort resep.
Tamara La Marca – For the kids we had a Winnie the Pooh theme with healthy snack in Rabbits garden: little blocks of cheese, cherry tomatoes, blueberries, carrots, cucumber slices, little salami sausages, pretzels, grapes, paprika and millies. For the grown ups I made shoarma in little pita’s and boerewors rolls.






