Ingredients
6 – 8 stukkies Hoender
1 groot Uie gekap
Green, red en geel peppers
2-3 Aartappels blokkies gesny
Eetlepel Borrie
2eetlepels kerrie (myne is gemeng)
Teelepel cinnamon
Teelepel gemmer
5 kerrie blare
Knoffel
Sout en pepper
Hoender speserye
Pakkie Knoffel tamatie paste
Olyfolie
Blikkie Coconut milk
Halwe koppie suiker
Klein pakkie droe perskes
Koppie klein gedroogte rosyntjies
Klein pakkie casew nuts
Meng die speserye en braai saam uie en peppers in genoeg olyfolie
Sit die pakkie paste by
Meng alles met die coconut milk
Sit hoender stukke en aartappels en rosyntjies en perskes by en halwe koppie suiker.
Prut vir 1 uur lank, sit neute by net voor klaar gekook.
Maak platbrood of koop dit. En
Druk dit in sous.
Resep en foto: Marian van Deventer








