GEBAKTE SUIKERMIELIEGEREG
1 blikkie room suikermielies
1 koppie kaas gerasper
2 eiers goed geklits
Knippie rooipepper
Meng alles liggies saam tot net gemeng.
Plaas in ‘n oondvaste bak en stip met botter. Bak in by 180 ºC tot gestol en mooi bruin
Bron: FLR
FOTO – Rina Kleinhans