Laat die deeg rus vir tenminste 5 min. Skud nou al die oortollige meel van die vis af.
Doop in die beslag en bak in matige warm olie tot mooi bruin.
Geniet hom.
Nota: Amanda Bosman – En die eindresultaat is perfek!! Die degie het op gebly en die vis lyk heeeerlik!!
Nota – Christa Botha van Zyl ek maak my deeg geel met eiergeel of vlapoeier en sit die stukkie vis op ‘n sosatie stokkie vir maklike eet
Foto: Christa Botha van Zyl

2 thoughts on “HEERLIKE DEEG VIR GEBAKTE VIS”
Leave a comment
You must be logged in to post a comment.










Hierdie deeg is regtig heerlik, ons gesin is baie lief vir hierdie resep, ek gebruik nie sommer ‘n ander een nie
Penny van Niekerk
Het dit gisteraand gemaak. Was heerlik verby. Beste resep ooit. smaak soos viswinkel se gebakte vis!!👌