HEERLIKE DEEG VIR GEBAKTE VIS
Laat die deeg rus vir tenminste 5 min. Skud nou al die oortollige meel van die vis af.
Doop in die beslag en bak in matige warm olie tot mooi bruin.
Geniet hom.
Nota: Amanda Bosman – En die eindresultaat is perfek!! Die degie het op gebly en die vis lyk heeeerlik!!
Nota – Christa Botha van Zyl ek maak my deeg geel met eiergeel of vlapoeier en sit die stukkie vis op ‘n sosatie stokkie vir maklike eet
Foto: Christa Botha van Zyl



