Braai spek, uie, soetrissie en sampioene saam en verwyder van hitte. Meng die gerasperde kaas en mayonaise by. Panbraai of bak die wors tot gaar. Sit die wors in die broodrolletjies en skep mengsel bo-op. Rooster in die oond tot kaas gesmelt is.
Ek het ook red pepper in gegooi.
Foto: Nadia Thölix









geskuif