CHEEZOS

cheezostested
CHEEZOS
125 g spek, opgesny
1 ui
230 g sampioene, gekap
Bietjie rooi soetrissie, opgekap (opsioneel)
500 ml kaas
250 ml mayonnaise
genoeg wors vir die twee broodjies
2 “footlong” Broodrolletjies

Braai spek, uie, soetrissie en sampioene saam en verwyder van hitte. Meng die gerasperde kaas en mayonaise by. Panbraai of bak die wors tot gaar. Sit die wors in die broodrolletjies en skep mengsel bo-op. Rooster in die oond tot kaas gesmelt is.

Ek het ook red pepper in gegooi.
Foto:  Nadia Thölix