KOOS SE BRAAIBROODJIES
Gekoopte brooddeeg
Die vulsul of smeer was
Botter
Knoffel
Aromat
Mixed Herbs
Parsly
Sommer klaar deeg by die winkel gaan koop, want ons het laat daarop besluit.
Deeg bietjie uit gerol. Blokkies gesny. Middeldeur gesny en die smeer op gesit en toe gevou.
Maak seker die kante seël.
‘Toe weer ‘n rukkie gelos om te rys terwyl ons die wors en ‘n stukkie vark en lam tjops braai.
Laaste die broodjie op die rooster gepak en op lae hitte laat gaar word
Ek was baie beindruk met hierdie broodjie
Bron en Foto: Koos van der Merwe








