1 kg festive cake mix
500 g real butter
1cup brown sugar
500 ml water
2 cups cake flour
1 tsp bicarbonate of soda
1tsp cinnamon
1/2 tsp ginger
1/2 tsp all spice
3 eggs
Bring water butter sugar to the boil until the butte melts.
Add the cake mix bring to boil for a futher 15 min.
Let mixture cool down.
Add the spices and mix.
Add bicarbonate of soda and mix.
Add eggs and mix through.
Add sifted flour and fold into mixture.
Put mixture into a greased 22 cm cake tin.
Bake at 160 degrees for 1.5 hrs.
Add 1/2 cup brandy or tropical juce after the cake is cooled, to keep it moist
Resep en foto: Poppie Naude
2de Foto: Lacy Grey….kommentaar onderaan










Lacy Grey
Wat doen mens as jou vrugte koek nou skelmpies begin drink. LOL. Nee mense vandag het ek poppie se vrugte koek op die blog gebruik met so paar verskille. Omdat ons van kersies hou het ons toe nog 150g ekstra glans kersies gebruik, met 3/4 kop verglansde gemende citrus skil en In plaas van water het die vrugte nou gaan heel nag in die yskas staan en brandewyn drink. Vanoggend het dit nou so vining saam met ‘n 1/4 kop vars lemoen sap en die zest van die lemoen op hoog gekook vir 15 minute, net dat van die alkohol kan af kook. Ek het ook foil onder en om die pan gesit en toe die koekpan in ‘n oondpan geplaas en kook water in die oond pan gegooi. Die koek het so lieflik gaar geword op 150 grade vir ‘n uur en ‘n half. Gewoonlik verbruin die vrugte koeke te gou en dan worry jy nou dat die koek gaan brand. Sover lyk dit goed, ek sal natuurlik eers op kersdag kan komentaar oor die smaak, maar vir nou lyk dit darem asof dit gaar geword het. Hou maar duim vas dat ons dronk koek nie te veel gedrink het nie want die koek het nou sommer ook een eetlepel brandewyn bo oor gekry, en het toe nou sommer self gedraai en gevra vir nog ‘n eetlepel aan die onderkant. Lyk dit darem nie vir julle sover baie mooi nie?