
Rolo Cupcakes wat ek gemaak het met n Rolo binne ook!
Ek is nie n bakster van formaat nie regtig dis maar n gewone boks mix ek het pilsbury gebruik cupcake pan half vol gemaak en die Rolo liggies in gedruk dit moenie tot onder gedruk word niedan is jou cupcake te pap na die tyd.
Ek het pilsbury se dark chocolate fudge icing gebruik wat klaar gemaak te Koop is en dan treat by gesit en n Rolo bo op en siedar!
So dis maar n kroekspil (maar tog lekker)
Cindy Maria Walker






