KLAM VLEISBROOD
Resep en foto: Dewet En Tania Botha
FOOD LOVERS RECIPES
1 kg topside maalvleis
2 eiers
1 koppie broodkrummels of fyngemaakte oats
1 koevertjie tamatiepasta
2 medium uie of 1 groot ui, baie fyngekerf
1 eetlepel knoffel
1 hoogvol teelepel Robertson’s Red Meat Spice
1 teelepel swartpeper
1 teelepel Robertson’s Mixed Herbs speserye
2 teelepels sout (pas aan vir eie smaak)
1 eetlepel Worctersous
Meng al die bestanddele saam en druk die maalvleismengsel in ‘n broodpannetjie.
Bak in ‘n voorverhitte oond by 180 ºC vir ongeveer ‘n uur.








