

GIDEON SE SWART MOSSELS MET BRIE KAAS
twaalf weskus swart mossils (mossels)
vier eetlepels brie kaas
‘n skud aromat
twee eetlepels knoffel
100 ml room
1 e botter
3 e olyfolie
1/2 t tiemie blare
Verhit die botter en olyfolie voeg by tiemie, knoffel, aromat , kaas wat opgebreek is in stikkies en room by bring tot kook en voeg mossels by, kook vir 8-10 min en bedien saam met broodtjie wat met olyfolie gesprinkel is en ‘n paar minute in die oond gegril is !
Resep en foto: Gideon Louw






