In ‘n aparte mengbak, meng die volgende:
1.5 koppies koekmeel
knypie sout
1 teeleepel bakpoeier
driekwart koppie klapper
Roer die vloeistofmensel by die meelmengsel en bak in gesmeerde pan vir 55 minute @ 160 ºC
Opsioneel:
Jy kan hom bedruip met driekwart koppie strooisuiker gemeng met sap van een suurlemoen wat jy meng tot dik stroop.
Nota:
Twee eetlepels sap is een suurlemoen. Die skil dra baie by tot die geur en daarvoor kan jy lemoenskil gebruik,
Vir die “drizzle” gooi bietjie water by die sap om die strooisuiker te meng anders gaan dit te dik wees.
Resep en foto: Frans Odendaal