Sommer n vinnige reseppie wat ek toe aanmekaarslaan …met die griep volstoom in ons huis is ek nie lus vir baie moeite…. Gebakte hake vis met pastaroerbraai. Bak vis met degie vir 30 minute. Kook pennepasta reeds sag en braai stirfry groente met pynappel sag voeg pasta by en maak n lekker kaassousie by en meng…. ekt sout, peper, knoffel en bietjie perisous bygevoeg op gevoel …
Magde Van der Kolff








