Iets besonders lekker gemaak. Fish Pie.
Ek het hake in melk gekook tot net gaar.
Het ‘n paar bay leaf en knoffel in die melk gesit.
Het die vis opgebreek in chunks.
Toe braai ek sampieoene en gooi dit bo-oor die vis in die oondbak.-
Vat toe crab sticks en sny dit in chunks bo-op die vis en sampioene.
Kaassous gemaak maar ‘n pakkie garlic en herb in die kaassous ingemeng.
Toe gooi ek die Kaassous bo-oor.
Het kaas bo oor gerasper en toe bruinbrood gekrummel en bo-oop gegooi en gebak tot goudbruin.
BRON- Leanne Thurston Coetzer








