Braai fyngekerfde uie tot deurskynend en voeg fyngekerfde knoffel by en braai vir nog 3 minute.
Voeg al die ander bestanddele by en braai vir ‘n verdere 20 minute.
Roer af en toe, oppas vir te veel roer, lewertjies word dan fyn.
Indien die lewertjies bietjie waterig lyk, verdik met sampioensoppoeier.
Resep: Elsa Hattingh
Foto: Elize de Kock