Kook n stroop met water en suiker tot opgelos. Plaas die bloeisels en die suurkemoen in n bak en gooi die warem stroop oor en laat koud word. As dit koud is neem jy die bloeisels en suurlemoen uit die stroop. Bottel. Afloopdatum tot volgende jaar die tyd. Tipp: Smaak heerlik saam met Vonkelwyn. Ek het ook n heerlike resep hoe n mens n bowle maak met veldkruie in. Glo my dit word uitgedrink voor Desember
Jy vul n drinkglaas 2cm vol en gooi water by. Omdat Suurlemoen suur sleg is vir n mens se gesondheid gebruik ek maar vars suurlemoen. Laasjaar het ek met Stevia gemaak, maar my man het nie daarvan gehou nie.
BRON- Beatrice Trisha Diepold









