Ek het die so bietjie anders gedoen omdat hier ‘n prinses in die huis is wat propvol fiemies is… Ek het die zucchini in skywe gesny, gespuit met Cook’nSpray en gesprinkel met sout, pepper en paprika. Gebak teen 200ºC fan forced vir 15 minute, omgedraai en nog 15 minute gebak. Soos ‘n valk dop gehou om te keer dat dit brand.
BRON- Leza Du Toit Mienie








