Trisha se sondag experiment.
Sny lemoen, beet, uie en ricota in ringe en plaas in ‘n toring bo-op roket blare.
Maak ‘n Vinagrette uit Bloubessie asyn, wynputolie en ‘n paar druppels Cointrau Liquer en drup bo-oop.
Dit was ‘n heerlike somer slaai.
Resep en foto: Beatrice Trisha Diepold








