SPINASIE PASTEI
Die idee op Pinterest gekry sommer my eie ding gedoen. Lyk nie naastenby so mooi soos hulle sin nie!
1 rol blaardeeg
roomspinasie gekook en ‘n eier bygesit,
sout en peper,
en blokkies feta kaas.
Die deeg in twee sirkels uitgerol,brood krummels oor die onderste laag gestrooi. “N bakkie in die middel gesit om ‘n merk te maak.Vulsel in die middel gesit en die res rondom. Toe gevou met die res van die deeg en rondom die middel en die kante geseel. Kepies gemaak en eier oor geverf. sade oorgestrooi en gebak by 180 vir so half uur.
BRON- Martie Fourie Moolman








