PESTO FRIKKADELLE
500g gemaalde vleis (bees)
Meng met n halwe koppie broodkrummels en 60ml pesto (my eie aangemaak)
1 eier en n halwe koppie parmesaan kaas!
Knypie sout
Vorm klein bolletjies en braai in n braaipan vir so 12min
Na die 12min maak n koppie bees aftreksel aan meng 30ml pesto by en gooi oor frikkadele! Laat lekker koop!! Haal van hitte af en gooi n halwe koffie room by!!! Laat deur warm word en bedien!!!!
Baie lekker!!!!!!!

Bron en Foto: Benhet Nieuwenuis