Vannaand se aandkossies was mini afval (hoener ) met gesmashde aartappel so n lekker soet suur sousie was baaie lekr !
Dis sommer so n cook as you go-storie, hoor! Resep: Braai uie effens in bietjie kookolie, voeg dan die vleisies(hoendermagies,lewertjies. hartjies en nekkies by) en braai mooi bruin met n bietjie balsamies. Voeg nou 2 gesnyde tamaties, gewone asyn, sojasous, sout, peper en suiker by en laat stadig prut, totdat dit lekker souserig is.
BRON- Rinie Louw
FOTO- Gideon Louw








