3 verskillende kleure Jellie aangemaak soos op die pakkie, laat stol en sny in blokkies met ‘n skerp mes
1-2 Sponskoek2 gesny in skywe
1-2 blikkies Fruit cocktail
Genoeg vla (1 liter)
1 houerjie room (250ml) room styf geklits
Bou die lagies op in die bak waarin jy gaan bedien,begin met koek, vla, jellie blokkies en dan fruit cocktail. Eindig met een lagie koek, en styf geklopte room -bo-op.
Breek ń flake op en sprinkel dit bo
BRON- Nicolette Abrahams