EIERVRUG FRITTERS
1 groot eiervrug, geskil, skywe gesny, kook vinnig sag in bietjie kookwater, mash tot glad
1 geklitste eier
2,5 ml sout
10 ml bakpoeier
15 ml suiker
genoeg meel om ‘n matige dik deegmengsel te maak
Sit eetlepels vol in warm olie,
verbruin aan beide kante
Bedien met neutmuskaat en gebraaide uie
Foto en resep: Floraine Wasserman Venter








