BATESKA
Hier is die resep soos aan my deurgegee: Beesvleis repies nie te lank nie en nie te dik nie. Uie, knoffel en gedroogde rissie braai saam en voeg die vleis by en braai net tot geseel, gooi nou rooiwyn en knoffelsous by. Ek het tamatie gekap en dit ook by gesit laat dit net n rukkie prut en bedien saam met droe brood die rissie moet na smaak wees en onthou asseblief die sout. Dit is veral n manne dis
BRON- Bets Lourens







