OOK VIR DIE VARK WEEK HET EK IETS KLEINS VIR VARK WEEK GEMAAK, HIER IS N PAAR VAN MY BACON STRIPS WAT EK BESIG IS OM TE DROOG.
Ek het pakkie bacon strips gekoop
Bietjie in asyn af gespoel
Honey glase speserye gekoop en dit op die strips gesmeer vir die bietjie
soet smakie,, en opgehang om te droog.
BRON- Marie Rheeder Troskie








